
‘Ek is meer as wat mense sien’ – vrou maak haar hart oop oor moeilike pad met neurofibrome
Chantell Hewitt van Bloemfontein se lewe was nog altyd vol uitdagings. Haar een oog, wat tot gevolg het dat mense gereeld na haar staar, is eintlik die minste van haar mediese probleme. Sy het boonop die grootste gedeelte van haar


























