Kuier Saam
Voorblad | Gesin | Mense | Wie is ons | Keurkos | Resensies | Klein advertensies | Kuier saam | Huwelik

Kuier saam met LIG

Reis saam na Israel, Kairo en Petra
Augustus 2010 (11 dae)

• Ceaserea • Berg Karmel • Megiddo • Nasaret • Kana • Tiberias • Tabgha • Berg van Saligsprekinge • Betsaida • Bet Shean • Jerigo • Massada • Qumran • Ein Bokek • Olyfberg • Jerusalem • Betlehem • St Peter in Galicantu • Getsemane • Tuingraf • Eilat • Jordaanrivier.

Petra (opsionele dagbesoek): Ontdek die fabelagtige stad wat uit rooi rotsformasies met kranse so hoog as 100 meter gekap is. Kairo: Piramides van Giza, Sfinks, Egiptiese Museum, aandete tydens ’n Nylvaart. 

Skakel:
Marius Greeff,
sel: 082 936 3462,
e-pos: greeffm@iafrica.com
Meisies Rock! Ma-en-Dogter-Tee
16 Mei 2009
Lux Verbi.BM-LIG-ontbyt
15 September 2008
LIGvoets deur die lewe: Vryheid in vrouwees-damestee
9 Mei 2009

Christie Panagio (Karien van 7de Laan) het vertel hoe lyk meisies wat “rock”, terwyl Petro de Wet die ma’s gehelp het om te sien hoe hulle verhouding met hulle dogters die kinders se karakter vorm. Die La Rochelle Meisieskool se Rockband het die vermaak verskaf.

LIG-rubriekskrywer Annalise Wiid het by hierdie geleentheid haar boek, Skewe snytjies brood, bekendgestel. Gaste is meegevoer deur pragtige musiek, voorlesings en die ambiance van Manoir de Fontaine-gastehuis.

Jeanne Els het gesels en voorgelees uit haar nuwe boek, Tango. Gasspreker Louis Kruger het gesels oor God se plan met vroue, en die dames is bederf met ’n spesiale tango-dansuitvoering.

© 2008 LIG - Tydskriftemaatskappy. Alle Regte Voorbehou.